Troue: Pete en Corlie
Ons het hierdie mooi fotos gekry van Pete en Corlie se troue. Die fotograaf was Irene Lenoble Grobbelaar. Pragtige fotos! Dit was so n heerlike troue met baie gawe mense!
Troue: Therlo en Auriel 22 Desember 2012
Die pragtige troue van Therlo en Auriel op 22 Desember 2012 .Is hulle nie die pragtigste paartjie nie? Die dekor en blomme en troukoek is gedoen deur Bazeru Events. Dit was n heerlike troue!
Gedig deur Marianna Simpson
Ons gaan terug in tyd vandag met hierdie pragtige gedig wat deur n gas (Marianna Simpson)aan ons geskryf is -24 Mei 1993. Bosduifklip Onder die Bosduifklip op n soel herfsnag… Het ons met vriende gekuier, geskerts en gelag. Wat n … Read More
Wedding: Pete and Corlie 27 October
On 27 October we had the lovely wedding of Pete and Corlie — it was a joyfull wedding!! We will post more photos when we get them from the photographer. http://www.facebook.com/media/set/?set=a.550164751667155.144885.233130413370592&type=1
Troue: Andre en Jantina
Ons het die pragtige fotos van Andre en Jantina van die fotograaf Coba Engelbrecht Photography gekry. http://cobaphoto.wordpress.com/2012/11/05/andre-jantina-13-october-2012-bosduifklip-restaurant-lamberts-bay/ Kyk gerus hoe pragtig die fotos is! Baie dankie Andre en Jantina dat deel kon wees van jul dag!
Troue: Jantina en Andre 13 Oktober 2012
Jantina en Andre se troue 13 Oktober 2012 — dit was n heerlike vrolike troue — ons sit net eers hierdie 3 fotos op van die dekor – sodra ons die fotos van die fotograaf (Coba Photography) kry,sal ons … Read More
Troue: Bennet 27 September
Bennet egpaar se mooi troue 27 September. Dit was ‘n heerlike familie troue met die seremonie op die mooi strand van Lambertsbaai. Die dekor gedoen deur Mercia van Function 4U. Die gaste het heerlik geeêt en gelag en gekuier en … Read More
Bosduifklip features in the September Leisure Wheels
Bosduifklip is featured in the September issue of the Leisure Wheels magazine – page 94 to99 – get the magazine and enjoy the lovely article and photos!!! A big thank you to Jannie Herbst and the Leisure Wheels team!!
Stone Ground Flour: the geheim van ons lekker brood
Ons, hier by Bosduifklip, probeer die produkte wat ons gebruik so natuurlik as moontlik hou. Daarom is ons baie opgewonde om voortaan Eureka Mills se “unbleached stone ground flour ” in ons brode te gebruik.The taste of the bread is … Read More