17 October 2015: Lambert en Ans-Mari
Read more about their wedding here: http://www.anavahi.com/places/bosduifklip
28 March 2015: The wedding of Alex and Natalie
Alex and Natalie got married on a wonderfully sunny day. They had their ceremony “on location” near the restaurant itself on a lovely meadow where they said their vows under the blue West Coast sky.
Varsgebakte Koeksisters
Koeksisters bly n baie gewilde soetigheid om te geniet saam met koffie na ete of sommer enigte tyd van die dag saam met n heerlike koppie tee. Ek hou daarvan om die koeksister te vleg, dit lyk net vir my … Read More
7 Maart 2015: Die besondere troue van JC en Kelly
Die troue van JC en Kelly was baie spesiaal. Hul het die dekor self gedoen met die hulp van familie en vriende. Kelly se ouma het al die klein vlaggies gemaak. Dit was n heerlike intieme troue. Die pragtige fotos … Read More
19 Desember 2014: Pieter en Scheri Louw se mooi troue
Pieter en Scheri se troue was pragtig. Sy het baie van die dekor self gemaak en dit het alles net meer persoonlik en spesiaal gemaak. Dit was n heerlike jolige troue en die gaste het tot laat gedans op die … Read More