Uncategorized 16 January 2013 by Bosduifklip Ons het hierdie mooi fotos gekry van Pete en Corlie se troue. Die fotograaf was Irene Lenoble Grobbelaar. Pragtige fotos! Dit was so n heerlike troue met baie gawe mense! Share this:Click to share on Twitter (Opens in new window)Click to share on Facebook (Opens in new window) Related