Maart 2013 troues

Gedurende Maart het ons die pragtige troues van Driaan en Carla 2 Maart, JD en Sume 9 Maart  en Leon en Anita 23 Maart hier by Bosduifklip gehad. Sodra ons  hulle fotos kry,sal ons dit met julle deel.

Bosduifklip on www.tietheknot.co.za

Bosduifklip is weer op die blog van sa venues as fokus troue plek!!! Kyk op die skakel hier genoem. Ons sal vlg week weer nuwe fotos plaas van die troue wat ons komende naweek hier het. http://www.tietheknot.co.za/wedding-venues/bosduifklip/

Gedig deur Marianna Simpson

Ons gaan terug in tyd vandag met hierdie pragtige gedig wat deur n gas (Marianna Simpson)aan ons geskryf is -24 Mei 1993. Bosduifklip Onder die Bosduifklip op n soel herfsnag… Het ons met vriende gekuier, geskerts en gelag. Wat n … Read More

Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!