Steve & Chanel’s Chic Boho Wedding

Steve & Chanel from How Far From Home had the most beautiful chic boho wedding in Lambert’s Bay. They have traveled all around the world, and we were very honoured when they decided that Bosduifklip was the venue for their … Read More

0
Wikus en Sarah-Lee’s Beach Wedding

“Tannie en Oom, vreeslik baie dankie vir n ongelooflike troue met ongelooflike lekker kos en n ongelooflike lekker koek! Ons waardeer julle so baie!!” Die troue van Wikus en Sarah-Lee was vir ons baie spesiaal. Van die eerste keer dat … Read More

0
Thomas & Elche – Luxurious Boho Wedding

“Ons wou net weereens dankie se vir die ongelooflike spesiale dag wat julle ons help skep het. Dit was so asemrowend, die kos sooooo fantasties, die diens amazing, vriendelik! Lambertsbaai en Bosduifklip sal verewig n baie spesiale plekkie in ons … Read More

0
Varsgebakte Koeksisters

Koeksisters bly n baie gewilde soetigheid om te geniet saam met koffie na ete of sommer enigte tyd van die dag saam met n heerlike koppie tee. Ek hou daarvan om die koeksister te vleg, dit lyk net vir my … Read More

0
Kerfees 2015 Spyskaart.

BOSDUIFKLIP KERSDAG BUFFET Gerookte snoekpatee Biltongpatee Tuisgebakte brode Konfyte Gemarineede Mossels Tuisgemaakte Kerrievis Gerookte Engelvis en Snoek Gebraaide Snoek Seekos Paella Koringslaai Mengelslaai Suurlemoenrys Soet Patats Aartappels met botter en roosmaryn Kerrie afval Waterblommetjie bredie Springbok bredie Karoo Lamsboud Nagereg … Read More

0
Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!