Kwepers / Quinces

Dit is weer die tyd van die jaar vir Kwepers inmaak. Ingemaakte Kwepers is die ideale bykos vir ons heerlike Waterblommetjie bredie en die besonderse soet suur smaak maak dit ook n wonderlike pasmaat vir  Weskus gebraaide Snoek. Ons was … Read More

Kersdag 2014 Middagete Spyskaart

Ons kersdag spyskaart vir 2014 Seekos: Gebraaide Mosselsosatie Gerookte Snoekpatee Gemarineerde Mossels Tuisgemaakte Kerrievis Gerookte Engelvis Seekos Paella Gebraaide Snoek Plaaskos: Tuisgebakte brode met konfyte Rys Soet Patats Sandveld Aartappels Hantam Skaapboud Springbok Bredie Kerrie Afval Waterblommetjie bredie Slaaie: Mengelslaai … Read More

Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!