Troue: Pete en Corlie

Ons het hierdie mooi fotos gekry van Pete en Corlie se troue. Die fotograaf was Irene Lenoble Grobbelaar. Pragtige fotos! Dit was so n heerlike troue met baie gawe mense!

0
Gedig deur Marianna Simpson

Ons gaan terug in tyd vandag met hierdie pragtige gedig wat deur n gas (Marianna Simpson)aan ons geskryf is -24 Mei 1993. Bosduifklip Onder die Bosduifklip op n soel herfsnag… Het ons met vriende gekuier, geskerts en gelag. Wat n … Read More

0
Wedding: Pete and Corlie 27 October

On 27 October we had the lovely wedding of Pete and Corlie — it was a joyfull  wedding!! We will post more photos when we get them from the photographer. http://www.facebook.com/media/set/?set=a.550164751667155.144885.233130413370592&type=1

0
Troue: Andre en Jantina

Ons het die pragtige fotos van Andre en Jantina van die fotograaf  Coba Engelbrecht Photography gekry. http://cobaphoto.wordpress.com/2012/11/05/andre-jantina-13-october-2012-bosduifklip-restaurant-lamberts-bay/ Kyk gerus hoe pragtig die fotos is! Baie dankie Andre en Jantina dat  deel kon wees van jul dag!

0
Troue: Bennet 27 September

Bennet egpaar se mooi troue 27 September. Dit was ‘n heerlike familie troue met die seremonie  op die mooi strand van Lambertsbaai. Die dekor gedoen deur Mercia van Function 4U. Die gaste het heerlik geeĂȘt en gelag en gekuier en … Read More

0
Verkleurmannetjie

Dierelewe- ons het hierdie oulike verkleurmannetjie (cameleon) in die veld raakgesien.Hulle is maar skaars deesdae.Is hy nie te oulik nie?

0
Rustige tye op die plaas

Rustige tye op die plaas- gedurende die wintermaande het die skape lammetjies gekry en ons het spinasie en tamatie tertjies -net vir die lekker -gebak.

0
Troue: Ruan en Coba

Die mooi troue van ons dogter Coba en Ruan – dit was n pragtige dag. Vir die dekor het ons al die bruikbare verweerde plaasimplemente nader getrek en gebruik as houers vir die blomme. Daar is gedans en lekker gelag … Read More

0
Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!