Konfyt kook

Ek is besig om makataan stukke te kook – sal fotos opsit wanneer dit more in die potte is. Die makataan stukke is die gewildste konfyt hier by Bosduifklip Restaurant.Dit word sommer met die lepel geeet en in reguit rytjies … Read More

0
Artikel oor Bosduifklip in De Kat

In die Julie/Augustus uitgawe van die pragtige tydskrif DE KAT ,is n baie mooi artikel onder “reis + kuier” van Bosduifklip restaurant. Gerard Scholtz  het by ons kom kuier ,ons het heerlik gekuier en gesels – soos jul sal aflei as jul … Read More

0
Lees wat ons bruidspare skryf

Lees gerus wat  van die bruidspare wat van ons pragtige restaurant gebruik gemaak het skryf oor hul troues hier op http://www.lambertsbayweddings.co.za/ Die veld is so mooi groen nou al -ons sien uit na n baie mooi blomtyd gedurende Augustus en … Read More

0
Troue: Charl en Elana 23 April

Ons het die heerlikste troue gehad saam met Charl en Elana – Elana het soos n prinses gelyk en Charl was natuurlik die baie trotse en aantreklike prins. Baie dankie dat ons die dag met jul kon deel. Die dekor … Read More

0
Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!