Kersdag ete spyskaart 2013

Bespreek gerus vir ons heerlike Kersdag ete. Spyskaart: Voorgereg Gebraaide Mosselsosatie Seekos Gerookte Snoekpatee Gemarineerde Mossels in Bosduifklip marinade Tuisgemaakte Kerrievis Rollmops Gerookte Engelvis / Snoek Seekos Paella Gebraaide Geelstert / Snoek Plaaskos Tuisgebakte brode en konfyte MengelslaaĆ­ Koringslaai Kerrieafval … Read More

0
Troue: Samantha en Hilton 13 April 2013

Samantha en Hilton het 13 April hier getrou. Die baie spesiale liefde van hulle asook hul families was kosbaar. Ons wens hul ‘n baie gelukkige huwelikslewe toe. Samantha was so mooi en opgewonde en gelukkig en Hilton so trots!! Dit was … Read More

0
Troue: Leon en Anita 23 Maart 2013

Leon en Anita se heerlike troue was 23 Maart 2013. Hulle is n pragtige paartjie en ons wens hulle ‘n baie gelukkige huwelikslewe toe. Baie dankie dat ons deel kon wees van die heerlike dag. Anita was so pragtig, sy … Read More

0
Troue: Driaan en Carla 2 Maart 2013

Die troue van Driaan en Carla was so spesiaal! Die dekor is gedoen deur hul familie en vriende — aardse emalje bekers en houers vir die veldblomme, emalje bekertjies met die woestynrosies vir die tafels en as geskenkies. Die pragtige … Read More

0
Maart 2013 troues

Gedurende Maart het ons die pragtige troues van Driaan en Carla 2 Maart, JD en Sume 9 Maart  en Leon en Anita 23 Maart hier by Bosduifklip gehad. Sodra ons  hulle fotos kry,sal ons dit met julle deel.

0
Bosduifklip on www.tietheknot.co.za

Bosduifklip is weer op die blog van sa venues as fokus troue plek!!! Kyk op die skakel hier genoem. Ons sal vlg week weer nuwe fotos plaas van die troue wat ons komende naweek hier het. http://www.tietheknot.co.za/wedding-venues/bosduifklip/

0
Wedding: David and Marianka pictures

The stunning wedding photos of David and Marianka – the decor of the wedding was done by themselves with the help of friends. Just look at all the little paperbirds they folded.The atmosphere was relaxed and  Marianka was such a … Read More

0
Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!