Oujaars aand ete en dans!

  31 Desember 2009 was die pragtigste aand! Windstil en perfekte temperatuur. Net na 8 oor die horison het die groot geel maand opgekom. Almal het heerlik geeet en gedans op die koljander wat gegooi is vir lekker boude swaai! … Read More

0
Kersete 25 Desember 2009

Die jaar se kersete was ons grootste kersete nog.  Daar was 190 mense en almal het geeet en gekuier tot laat die middag nog. Ons het die volle buffet spyskaart gegee behalwe die spit wat vervang was met heerlike lambsboude waarvan … Read More

1
Troue: Jaco en Ilze 17 Oktober

Die troue van Jaco en Ilze was n heerlike en vrolike gebeurtenis.The bride looked so pretty and they are a lovely couple.They danced under the stars and everybody had a joyful time. Baie dankie dat jul ons restaurant gekies het … Read More

0
Bosduifklip Buffet Spyskaart / Menu

BOSDUIFKLIP RESTAURANTBUFFET SPYSKAART / BUFFET MENU Bosduifklip Mosselsosatie / Bosduifklip MusselkebabGerookte Snoekpatee / Smoked Snoekpate Kreef (opsioneel ekstra) / Crayfish(optional extra)Mossels in Bosduifklip marinade / Mussels in Bosduifklip marinadeRolmops / RollmopsGerookte Engelvis / Smoked AngelfishGerookte Snoek / Smoked SnoekTradisionele tuisgemaakte … Read More

0
Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!