Bespreek gerus vir ons heerlike Kersdag ete.

Spyskaart:
Voorgereg
Gebraaide Mosselsosatie
Seekos
Gerookte Snoekpatee
Gemarineerde Mossels in Bosduifklip marinade
Tuisgemaakte Kerrievis
Rollmops
Gerookte Engelvis / Snoek
Seekos Paella
Gebraaide Geelstert / Snoek
Plaaskos
Tuisgebakte brode en konfyte
MengelslaaĆ­
Koringslaai
Kerrieafval
Waterblommetjiebredie
Suurlemoenrys
Soet Patats met Lemoensous
Sandveld Aartappels met botter en vars kruie
Skaapboud
Springbokbredie
Nageregte
Souskluitjies
Pavlova met vrugte
Maaskaas Tert
Peppermint Crisp-Tert
Koeksisters
Koffie
Prys:
Volw: R245.00
Kinders: R50 –R100 –R180
Volle dranklisensie
Geen kredietkaart fasiliteit.