“Tannie en Oom, vreeslik baie dankie vir n ongelooflike troue met ongelooflike lekker kos en n ongelooflike lekker koek! Ons waardeer julle so baie!!”
Die troue van Wikus en Sarah-Lee was vir ons baie spesiaal.
Van die eerste keer dat hulle kom kyk het na die venue, het hul n baie spesiale plek in ons harte ingeneem.
Hul albei het die sagte harte en is so sag met mekaar.
Hul dekor het was gedoen met die hulp van familie en vriende, als was met liefde gedoen en het pragtig gelyk.
Photographer: August photography; Dress: Marcelina Jardim