Kerfees 2015 Spyskaart.

BOSDUIFKLIP KERSDAG BUFFET Gerookte snoekpatee Biltongpatee Tuisgebakte brode Konfyte Gemarineede Mossels Tuisgemaakte Kerrievis Gerookte Engelvis en Snoek Gebraaide Snoek Seekos Paella Koringslaai Mengelslaai Suurlemoenrys Soet Patats Aartappels met botter en roosmaryn Kerrie afval Waterblommetjie bredie Springbok bredie Karoo Lamsboud Nagereg … Read More

Kersdag ete spyskaart 2013

Bespreek gerus vir ons heerlike Kersdag ete. Spyskaart: Voorgereg Gebraaide Mosselsosatie Seekos Gerookte Snoekpatee Gemarineerde Mossels in Bosduifklip marinade Tuisgemaakte Kerrievis Rollmops Gerookte Engelvis / Snoek Seekos Paella Gebraaide Geelstert / Snoek Plaaskos Tuisgebakte brode en konfyte MengelslaaĆ­ Koringslaai Kerrieafval … Read More

Kersete 25 Desember 2009

Die jaar se kersete was ons grootste kersete nog.  Daar was 190 mense en almal het geeet en gekuier tot laat die middag nog. Ons het die volle buffet spyskaart gegee behalwe die spit wat vervang was met heerlike lambsboude waarvan … Read More

Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!