Troue: Bennet 27 September

Bennet egpaar se mooi troue 27 September. Dit was ‘n heerlike familie troue met die seremonie  op die mooi strand van Lambertsbaai. Die dekor gedoen deur Mercia van Function 4U. Die gaste het heerlik geeêt en gelag en gekuier en … Read More

Troue: Ruan en Coba

Die mooi troue van ons dogter Coba en Ruan – dit was n pragtige dag. Vir die dekor het ons al die bruikbare verweerde plaasimplemente nader getrek en gebruik as houers vir die blomme. Daar is gedans en lekker gelag … Read More

Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!