Kersdag ete spyskaart 2013
Bespreek gerus vir ons heerlike Kersdag ete. Spyskaart: Voorgereg Gebraaide Mosselsosatie Seekos Gerookte Snoekpatee Gemarineerde Mossels in Bosduifklip marinade Tuisgemaakte Kerrievis Rollmops Gerookte Engelvis / Snoek Seekos Paella Gebraaide Geelstert / Snoek Plaaskos Tuisgebakte brode en konfyte Mengelslaaí Koringslaai Kerrieafval … Read More
Wedding video David and Marianka by Love Project Productions
David & Marianka from Love Project Productions on Vimeo.
Troue: Samantha en Hilton 13 April 2013
Samantha en Hilton het 13 April hier getrou. Die baie spesiale liefde van hulle asook hul families was kosbaar. Ons wens hul ‘n baie gelukkige huwelikslewe toe. Samantha was so mooi en opgewonde en gelukkig en Hilton so trots!! Dit was … Read More
Troue: Leon en Anita 23 Maart 2013
Leon en Anita se heerlike troue was 23 Maart 2013. Hulle is n pragtige paartjie en ons wens hulle ‘n baie gelukkige huwelikslewe toe. Baie dankie dat ons deel kon wees van die heerlike dag. Anita was so pragtig, sy … Read More
Troue 23 Maart 2013: Dankie brief
Die baie mooi dankie woorde van Helene Rossouw – die ma van Anita -die bruid van 23 Maart.
Troue: Driaan en Carla 2 Maart 2013
Die troue van Driaan en Carla was so spesiaal! Die dekor is gedoen deur hul familie en vriende — aardse emalje bekers en houers vir die veldblomme, emalje bekertjies met die woestynrosies vir die tafels en as geskenkies. Die pragtige … Read More
Maart 2013 troues
Gedurende Maart het ons die pragtige troues van Driaan en Carla 2 Maart, JD en Sume 9 Maart en Leon en Anita 23 Maart hier by Bosduifklip gehad. Sodra ons hulle fotos kry,sal ons dit met julle deel.
Bosduifklip on www.tietheknot.co.za
Bosduifklip is weer op die blog van sa venues as fokus troue plek!!! Kyk op die skakel hier genoem. Ons sal vlg week weer nuwe fotos plaas van die troue wat ons komende naweek hier het. http://www.tietheknot.co.za/wedding-venues/bosduifklip/