These wonderful photos of the wedding on 24 September was taken by Riekert Cloete Photography http://www.rcphoto.za.net/


On Friday 24 September Reinhart and Louise got married – all the way
from Johannesburg! –  They are such a lovely couple. Hulle het die
pragtige groot hart rame self gemaak en die van dekor ook  gedoen saam
met hul families – Spesiaal! Baie dankie dat jul  Bosduifklip so mooi
“opgedress” het. Dankie dat ons kon deel wees van jul groot dag – dit
was n voorreg! Ons wens jul ‘n baie lang en gelukkige lewe saam toe.
Dankie ook aan Enbur Events en Irene Cilliers vir die dekor en blomme.

One Response

Comments are closed.