Topvendor Wedding Awards

We are very thankful and excited to have received the Topvendor Wedding Award in the catagorie Best Seaside Venue as Peers Choice!!! Ons het die sertifikaat ontvang by die glansgeleentheid in die Rockwell Hotel, dit was n heerlike aand. Thank … Read More

Vote for us in the Topvendor Awards

Ons is  baie opgewonde om deel te neem aan die Topvendor Awards. Stem asb vir ons. Kliek op hierdie skakel om te stem. Ons val onder Top Seaside Venue. Venue: www.topvendorweddingawards.co.za/ Maak seker jy bevestig jou eposadres om die stem te … Read More

Bosduifklip on www.tietheknot.co.za

Bosduifklip is weer op die blog van sa venues as fokus troue plek!!! Kyk op die skakel hier genoem. Ons sal vlg week weer nuwe fotos plaas van die troue wat ons komende naweek hier het. http://www.tietheknot.co.za/wedding-venues/bosduifklip/

Gedig deur Marianna Simpson

Ons gaan terug in tyd vandag met hierdie pragtige gedig wat deur n gas (Marianna Simpson)aan ons geskryf is -24 Mei 1993. Bosduifklip Onder die Bosduifklip op n soel herfsnag… Het ons met vriende gekuier, geskerts en gelag. Wat n … Read More

Bosduifklip

Contact Us

We would love to hear from you!