Wedding: Reinart and Louise van Wyk 24 September
These wonderful photos of the wedding on 24 September was taken by Riekert Cloete Photography http://www.rcphoto.za.net/ On Friday 24 September Reinhart and Louise got married – all the way from Johannesburg! – They are such a lovely couple. Hulle het die … Read More
Wedding: Charl and Melanie 11 April
Ons het die voorreg gehad om die troue van Charl en Melanie by ons restaurant te hou. Soos jul kan sien was dit pragtig – die bruid het met die pragtige swart perd en perdekarretjie aangery – sy was n … Read More
Cooking with Pablo TV program filmed at Bosduifklip
We were very fortunate to have been filmed by an Argentine TV Cooking Show – Cooking with Pablo- they visited South Africa for 4 weeks and travelled all over to film unique South African restaurants. We were the only restaurant … Read More
Oujaars aand ete en dans!
31 Desember 2009 was die pragtigste aand! Windstil en perfekte temperatuur. Net na 8 oor die horison het die groot geel maand opgekom. Almal het heerlik geeet en gedans op die koljander wat gegooi is vir lekker boude swaai! … Read More
Kersete 25 Desember 2009
Die jaar se kersete was ons grootste kersete nog. Daar was 190 mense en almal het geeet en gekuier tot laat die middag nog. Ons het die volle buffet spyskaart gegee behalwe die spit wat vervang was met heerlike lambsboude waarvan … Read More
Pragtige natuur lewe op Bosduifklip se plaas
Bo is twee pragtige fotos van ons eie Springbokke op die plaas. Die springbokke word slegs geslag vir die springbok botjie. Daar is omtrent 40 springbokke wat wei op die plaas. Onder links is ‘n gifbol plant (Haemanthus amarylloides) wat … Read More
Troue: Jaco en Ilze 17 Oktober
Die troue van Jaco en Ilze was n heerlike en vrolike gebeurtenis.The bride looked so pretty and they are a lovely couple.They danced under the stars and everybody had a joyful time. Baie dankie dat jul ons restaurant gekies het … Read More