4 Oktober 2014: Eerste fotos van Niel en Anneke se troue
Ons het die eerste fotos van Niel en Anneke gekry. Hulle is so n mooi paartjie. Sy was die allerpragtigste bruid. Dit was n heerlike, heerlike troue.
Heerlike varsgebakte Appeltertjies
Perfek vir die soetigheid by die “oggend na die troue” familie en vriende laat ontbyt hier by Bosduifklip
Review: Wedding Luan and Leanne
We received this lovely review on Tripadvisor from Luan and Leanne. Thank you so much!! “Our Perfect Wedding at Bosduifklip” Reviewed 19 May 2014 From the moment we set foot on Bosduifklip we were greeted by two very special people … Read More
15 Maart 2014: Luan en Leanne se heerlike plaastroue
Luan en Leanne se troue was n egte Weskus plaastroue. Hulle het al die pad van Gauteng gekom om hier,met hul voete in die Weskus sand, trou aan mekaar te beloof. Leanne se ma,Lorraine, het al die tafelversierings,servette ens. ,self … Read More
16 Desember 2013: Alecia en Louis se pragtige troue
Alecia en Louis het hul familie en vriende uit die Transvaal saamgebring om hier by die Weskus te kom trou. Hul seremonie was op die strand in Lambertsbaai en die onthaal na die tyd hier by Bosduifklip. Alecia was pragtig … Read More