Kersete 25 Desember 2009
Die jaar se kersete was ons grootste kersete nog. Daar was 190 mense en almal het geeet en gekuier tot laat die middag nog. Ons het die volle buffet spyskaart gegee behalwe die spit wat vervang was met heerlike lambsboude waarvan … Read More